-
Event DateJune 20, 2026
- Call now
20 Junie 2026 18H00 -
Kom dans vir 'n doel & maak 'n verskil in 'n kind se lewe!
Laerskool R50 en voorskool gratis
Bring eie eetgerei en koelboks.
Daar gaan spitte en bykosse wees.
Kaartjies nou beskikbaar by Naboom Toyota en Ons Plek!
65
Days10
Hours08
MinutesTrados Bush Camp, R101, South Africa
Add a review