Dorptoe Naboomspruit

Hoërskool Hans Strijdom

  • Event Date
    August 15, 2026
Description

Dorptoe Naboomspruit

15 Augustus 2026 18h00 -

Hoërskool Hans Strijdom

Link vir kaartjies itickets

Hekke Open: 12h00

Line-Up:

Steve Hofmeyr
Adam Tas
Leah
Fatman
Brendan Peyper
Ichnus
Early B

Belangrike Inligting:

Bring asseblief jou eie kampstoel en kombers.
‘n Wye verskeidenheid kosstalletjies sal beskikbaar wees.
Geen koelsakke, eie alkohol, kos of gazebo’s word toegelaat nie.
Geen minderjariges word in die biertent toegelaat nie.
Veilige parkering is beskikbaar.
Geen diere of wapens word toegelaat nie.

 

Event starts in
  • 60

    Days
  • 14

    Hours
  • 50

    Minutes
Date and Time
  • 2026-08-15 18:00:00
Location
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!