Ossewa Fees

Thabazimbi Skougronde

  • Event Date
    June 6, 2026
Description

Ossewa Fees

6 Junie 2026  8h00 - 15h00

Thabazimbi Skougronde

Maak gereed vir 'n ongelooflike dag vol aksie, vermaak en groot pryse!

Kinderpret: Springkastele, gesigverf, lekkernye en speletjies!
Braaibroodjie-kompetisie– jy kan tot R10 000 wen!
Teikenskiet, veilings en kompetisies– wys jou vaardighede en gryp groot pryse!
Stalletjies met heerlike kos, geskenke en plaaslike produkte!

Event starts in
  • 15

    Days
  • 06

    Hours
  • 19

    Minutes
Date and Time
  • 2026-06-06 06:00:00
  • 2026-06-06 15:00:00
Details of Organiser
  • Rensia
Location
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!