-
Event DateAugust 8, 2026
- Call now
Die Bosveld gaan weer leef… en hierdie jaar bring ons twee stemme wat die skare laat saam sing.
Op ons verhoog Riaan Benade en Bernice Wes
Baie stalletjies met bekostogbare produkte
Handwerk, gebottelde produkte, mooiste handwerk, lewende hawe
Vleis baie goeie pryse en heerlike biltong
Vermaak vir kinders - spookhuis, baie speletjies
Waentjies wat deur trekker getrek word
73
Days10
Hours23
MinutesHervormde Kerk Vliegepoort
Add a review