-
Event DateSeptember 5, 2026
- Call now
5 September 2026 8h00 - 13h00
Kom geniet heerlike pap, sous met lamsbraaivleis,
pannekoek, snuisterye en baie pragtige handgemaakte
items van verskeie stalletjies.
Bring die jongklomp saam om die dag te geniet by die springkasteel.
40
Days06
Hours42
MinutesVerdere navrae kontak
Marthie Steyn 082 823 0808.
Gereformeerde Kerk - Thabazimbi
Add a review