-
Event DateSeptember 4, 2026
- Call now
4 - 6 September 2026
Bekende en gewilde orkeste tree op
Vrydag R40pp en Sat R50 per persoon. Skoliere Gratis
Vrydagaand ete R120 per bord met gratis toegang, moet vooraf bespreek
Bring u eie piekniekmandjie, verversings en u stoele om op te sit.
Stalletjies ook beskikbaar
00
Days00
Hours00
MinutesMARIUS : 082 940 3131
Karavaanbesprekings
LERINA: 072 252 9496
Stalletjiebesprekings
JACOMINA: 073 171 4236
Kosbesprekings vir Vrydag
LEEUPOORT VAKANSIEDORP
Add a review