-
Event DateJune 27, 2026
- Call now
Kom doen Parkrun saam met die gesin en besoek daarna die gewilde Leeupoort mark. Die uitstallers gaan weer behoorlik uithang! Daar gaan oorgenoeg te ete en te drinke wees. Korn geniet Leeupoort se eiesoortige atmosfeer en bring die hele familie saam.
Gesellige saamkuier in die bosveld met heerlike eet-en drinkgoed en allerlei interessanthede om te koop
11
Days11
Hours54
MinutesLeeupoort Vakansiedorp, South Africa
Add a review