-
Event DateSeptember 24, 2026
- Call now
DONDERDAG 24 SEPTEMBER 10:00VM
BRING JOU BESTANDELE, JOU KREATIEWE GEES & JOU EETLUS
KOM ONS BOU DIE BESTE BRAAIBROODJIE SAAM!
Braaibroodjie-kompetisie met pryse vir die beste skepping!
Ondersteun ons plaaslike stalletjies en kom ontdek iets nuuts.
BRAAIBROODJIE KOMPETISIE
Inskrywingsfooi per span - R 100
Maak 10 broodjies (1 vir beoordeling, 9 vir verkoop)
Bring eie bestanddele, piekniekmandjie & stoele.
Pryse vir die beste braaibroodjie!
BESTELLINGS EN BESPREKKINGS SLUIT 22 SEPTEMBER
20
Days00
Hours27
MinutesSTALLETJIES VIR DIE DAG R70
ANNE 064 691 9537
42 Van Riebeeck St, Modimolle, 0510, South Africa
Add a review