-
Event DateOctober 10, 2026
- Call now
Maroela ln, Bosveldsig, Modimolle
Los die huis, trek jou skoene aan en kom ondersteun ons plaaslike vendors!
Kom kuier. Kom snuffel. Kom koop.
Kom drink koffie, eet iets lekker en ontdek al die mooi, lekker en unieke goed wat ons plaaslike entrepreneurs aanbied!
En wees eerlik…
Jy gaan in elk geval iets koop wat jy glad nie beplan het nie!
Plaaslike vendors kan nie leef van “Ek like en share” nie!
Kom wys hulle eerder met jou voete… en jou beursie!
GOEIE MENSE • GOEIE MARKE • GOEIE GESELS
Nylstroom Mark — kom ondersteun jou eie!
Sien jou SATERDAG!
04
Days08
Hours30
MinutesVARS PRODUKTE-VERKOPERS GESOEK!
Kontak 064 691 9537 vir meer inligting.
28 Maroela Ave, Modimolle, 0510, South Africa
Add a review