22-23 Mei 2026
Die inskrywing sluit die volgende in:
Vrydag en Saterdag aand, verblyf en etes asook Saterdag 'n braaipak vir langs die lande.
Dag jagters se fooi is slegs vir Saterdag en sluit aandete in.
Verder sluit dit 'n gids en voertuig in (vir die wat van die voertuig gebruik wil maak) vanaf verblyf na die lande en terug.
DAG-JAGTERS: R1000
HOËRSKOOL KINDERS: R1500
LAERSKOOL KINDERS: R1000
NIE-JAGTERS: R1200
JAGTERS : R2300
15
Days16
Hours08
MinutesBesprekings/Navrae:
NHKA RUSKOPPIES
Add a review