Description

Pretdag vir Gesinne 2026

31 Oktober 2026 09:00 - 14:00

AGS Swartklip,

Kom kuier saam met ons as gemeenskap en geniet 'n lekker dag vol pret.

Wou jy nog altyd meer weet oor Solidariteit Helpende Hand,
Wat ons doen, waarmee ons besig is en hoe jy betrokke kan raak - dan is hierdie dag iets wat jy nie wil misloop nie.

Vir die gemeenskskap - deur die gemeenskskap.

Bespreek selfs jou eie stalletjie en kom woeker met jou talente.

Ons sien uit om saam met julle te kuier.

Toegang: Bruikbare tweedehandse items vir Ons Winkel Thabazimbi

Stalletjies: R200 per stalletjie
Hope speletjies, stalletjies en vermaak!

Event starts in

  • 16

    Days
  • 05

    Hours
  • 16

    Minutes

Date and Time

  • 2026-10-31 09:00:00
  • 2026-10-31 14:00:00

Booking Details

Bespreek voor of op 20 Oktober 2026 by Juanita Strydom - 082 611 1562.

Algemene navrae:
René Jansen - 073 429 9411
Yolandi Munnik - 083 286 0605
Renette van Heerden - 081 271 3767

Details of Organiser

  • René Jansen
  • Show Number

Location

  • No comments yet.
  • Add a review

    error: Content is protected !!