Skietdag @ Kameelhoek Game Ranch

Kameelhoek Game Ranch

Description

Skiet Dag

17 October 2026  7h00

Kameelhoek Game Ranch

24°51'00"S 27°09'24"E
tbv Hervormde Kerk Northam

Registrasie 7h00
Skiet vanaf 7h30
Tot en met 16h00

.22 baan - R50
Handwapen Baan - R100
Alle ander Bane - R200
PIET POMPIES KOM SING VANAF 11h00
KOS EN KOELDRANK BESKIKBAAR (Worsbroodjies & Sosaties)
Bring stoele vir eie gerief
Toilet geriewe beskikbaar
Geen alkohol op bane

GEWEER BANE:
Koop meer as een R200-kaartjie op 'n slag en betaal slegs R150 / kaartjie!
Die aanbod geld vir al die bane waar kaartjies normaalweg R200 kos.
Koop op een slag 'n klomp kaartjies en spaar!

1. .22 Baan vir kinders net learskool tot en met 13 jaar oud.
Daar gaan met gewere geskiet word wat ons voorsien. Patrone sal verniet met die
aankoop van 'n kaartjie wat R80 per rondte kos voorsien word.
2. Pellet Baan vir kinders net Laerskool tot en met 13 jaar oud.
Daar gaan met 1 geweer geskiet word en patrone sal voorsien word met
die aankoop van 'n kaartjie wat R50 per rondte kos.
Die persoon wat die pellet baan wen gaan die pellet huistoe vat as 'n 1ste prys.
3. .22 Baan vir almal. Hier kan almal teen mekaar deelneem.
Geen ouderdomsbeperking nie. R50 per rondte. Jy kan ook vir R80 'n rondte koop
en jou patrone verniet by kry.
4. Haelgeweer Baan sal ongeveer 10 kleie wees wat geskiet word van verskilende
skiet stasies af. Daar sal 2 kaartjies beskikbaar wees wat jy kan aankoop.
R200 kaartjie - Inskrywing vir jou rondte.
R350 kaartjie - Inskrywing vir jou rondte met 20 patrone.
5. Kort gong Baan gaan 5 gonge op verkilende afstande wees.
150m-300m geskiet oor 'n mielie sak.
6. Lang gong Baan gaan 5 gonge op verkilende afstande wees.
300m-700m geskiet oor 'n mielie sak.
7. Etiese jagter Baan gaan 1 skoot wees op 'n bobejaan gong.
Afstand gaan 450m wees geskiet oor 'n mielie sak. "Hit or miss."
Die grootste prys van die dag gaan ook op hierdie baan wees.
8. Jag geweer Baan is 3 gonge tussen 80m-150m, al 3 skote uit die vuis uit.
Minimum kaliber op die baan is 'n .270. Stof jou oupa se 303 af en kom kuier saam.
9. Koning van die 1Myl gaan 3 skote wees op 'n gong wat 1.6km vêr staan, geskiet
oor 'n mielie sak.
10. 9mm Baan gaan verskilende gonge en teikens wees wat geskiet word teen tyd.

Event starts in
  • 21

    Days
  • 05

    Hours
  • 06

    Minutes
Date and Time
  • 2026-10-17 07:00:00
Region
Booking Details

Kontakte vir navrae:
Ewan de Beer 084 582 5190
Louis Roelofse 071 247 9270

Details of Organiser
  • Ewan de Beer
  • Show Number
Location
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!