-
Event DateMay 30, 2026
- Call now
R120 PER PERSOON
(sluit vleispakkie, bykos en heerlike aand in)
Betaal asb kontant by die hek en ontvang jou vleis pakkie daar.
RSVP asb teen 25 Mei 2026 om teleurstelling te voorkom by
Marinique 078 199 4638.
Kole en bykosse word voorsien.
Bring asb eie drinkgoed, eetgery en dans skoene saam.
Daar sal 'n skenkings boksie wees vir die Bussie se stickers.
03
Days19
Hours02
MinutesRoedtan Boerevereniging saal
Add a review