-
Event DateJune 13, 2026
- Call now
13 Junie 2026
Die fees vind plaas gedurende die langnaweek van 13 Junie 2026.
Saterdag word ‘n vol program aangebied met stalletjies, baie eet- en drinkgoed, speletjies, kompetisies, ens.
Sondag 14 Junie sluit ons die fees af met ‘n dankdiens op die terrein.
Musiek | Stalletjies
Wegneem -etes | Vleis en Wildswors
Vermaak | Kinderpret
Losgoedveiling | Kompetisies
Gratis Toegang
58
Days05
Hours13
MinutesNAVRAE
NAVRAE: Ds Willem 083 276 5141
STALLETJIES: Gert 083 762 6081
NG Koedoeskop
Add a review