WYNPROE & BRUILOFSFEES

Die Boer en Die Belg

Description

WYNPROE & BRUILOFSFEES

25 Julie 2026  10h00 - 16h00

Die Boer en Die Belg

Musikante  |  Kosstalletjies  |  Trou Vendors  |  Wynproe

R100 p/p ( Wynglas ingesluit)

Is jy ’n wynliefhebber? 
Kom geniet ’n heerlike wintersdag vol wyn, kos en lewendige musiek in ’n pragtige plaasatmosfeer.
Beplan jy ’n troue?
Ontdek alles wat jy nodig het op een plek!
Kom kuier, geniet ’n glasie wyn en ontmoet top trou diensverskaffers:
Fotograwe • Dekor • DJ’s • Bloemiste • Hare & Grimering en nog meer.
Wat om te verwag:
Wynproe (wynglas ingesluit by kaartjie)
Kosstalletjies
Gin Bar
Koffiekroeg
Belgiese wafels
Skaapspit
Speelarea vir kinders
Veilige parkering & skoon geriewe
Event starts in
  • 07

    Days
  • 11

    Hours
  • 18

    Minutes
Date and Time
  • 2026-07-25 10:00:00
  • 2026-07-25 16:00:00
Booking Details

Besprekings Hier

Akkommodasie beskikbaar:
info@dieboerendiebelg.co.za
www.dieboerendiebelg.co.za
Bespreek nou – plek is beperk!
Koop jou kaartjies vandag:
www.hartswerk.co.za

Moenie uitmis nie – bring jou vriende en familie en maak ’n dag daarvan!

Details of Organiser
  • Kristel-Liesbet Steyn-Battheu
  • Show Number
  • Show Email
  • https://www.facebook.com/events/968794688820991
  • https://www.hartswerk.co.za
  • https://www.hartswerk.co.za/events/
Location
Facebook Feed
Contact Form

  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!