Ons nooi u hartlik uit om ons natuurskoon te kom geniet. ‘n Stukkie hemel in die bosveld. Ons sien uit daarna om u hier te ontvang! Akkommodasie vir groot groepe met toegeruste kombuis, ruim saal vir alle funksies, verskeie aktiwiteite vir jeug groepe.
Tarentaalpan, Thabazimbi