Site logo
Description

Klipwerfdam vakansie oord is perfek vir hengel, ontspan en partytjies. Bel gerus en boek jou tyd af by ons. Individuele karavaan staan plekke is elk toegerus met eie braaier en kragpunt. Ablusie geriewe en swembad op perseel.

Ons bied:
Tent/karavaan staanplekke met krag, ligte, hengel, lapa, swembad en ablusie geriewe.

Vlot ritte beskikbaar of aanvraag.

Hier is Kurpers, barbers, onderbekke en bass

Ys en hout te koop.

Klipwerf pryse
Dag besoekers:
Volwassenes - R70
Skoliere - R30
Voor skool - R0
Pensionarisse - R30
Oornag:
Volwassenes - R100
Skoliere - R50
Voor skool - R 0
Pensionarisse - R50

Maand tariewe vir Seniors R2500

Details
  • Show Number
  • Show Email
Location
Open
Open 24h today
  • Monday

    Open 24h

  • Tuesday

    Open 24h

  • Wednesday

    Open 24h

  • Thursday

    Open 24h

  • Friday

    Open 24h

  • Saturday

    Open 24h

  • Sunday

    Open 24h

  • January 2, 2026 9:37 PM local time

Facebook Feed
Core Accommodation
Accommodation types
Social Networks
Contact

      error: Content is protected !!