Elandspoort Gasteplaas is 'n rustige bosveld wegbreek by Nylstroom, 130km vanaf Pretoria.
Beskik oor 5 volledig toegeruste selfsorg eenhede en slaap tot 22 gaste.
Eenhede bestaan uit vier 4 slaap eenhede en een 6 slaap eenheid-Maroelahuis.
Eenheid 1-4.
R1200 vir 2 gaste wat deel per eenheid per nag.
R1800 vir 3 of meer gaste wat deel per eenheid per nag.
Maroelahuis
Slaap 6 gaste
R2500 per eenheid per nag.
Ideaal vir groepsbesprekings. Spesiale pryse vir groepe.
Kom steek 'n vuur aan tussen die wild en natuurskoon en breek weg van die stad se gejaag.
Gratis WIFI, DSTV, 'n kragopwekker en al die luuksheid van die stad in die bosveld.
Skakel 083 652 7193 vir besprekings.
Elandspoort Guest Farm