Bome En Lewe

Lecker Boskamp

Description

Dendroloog Vereniging

Bome En Lewe

Saterdag 18 April 9H00 -

Lecker Boskamp

As jy 'n liefde het vir die natuur en bome, is jy welkom om saam te kom leer.
Vir slegs R20 perpersoon bied die Dendroloog Vereniging 'n geleentheid
waar hulle hul kennis oor bome deel. Die vereniging van dendroloë kom na
Potties toe om meer oor die wêreld van bome te leer en te ontdek.

BRING EIE  EET EN DRINK GOED

Pad aanwysings na Lecker Boskamp
* Ry deur Potgietersrus rigting Pietersburg.
* Net buite die dorp draai op die Percy Fyfe pad links. (Die vendusiekrale is aan jou regterkant na jy gedraai het.)
* Ry vir 5.6 KM, draai dan links op die Turf Spruit Pad ( ʼn Nasionale Pad bord / Groen bord met wit letters.) Grond Pad.
* Ry vir 1.4 km. Jy gaan oor ʼn laagwater brug. So 100 meter na die brug is daar op jou regterkant n pad waar jy moet regs draai. 'n (Groen bord met geel letters en pyl) wat sê Jen 3 Lusern. / Akkommodasie beskikbaar
* Draai regs en hou regs al langs die wildheining (moenie by die eerste hek in gaan nie. Hou links tot bo by die pomp huisie (sonder dak).
* Draai regs nog steeds met die wildheining aan jou regterkant en hou dan reguit.
* Ry tussen die lusern lande deur tot by die T aansluiting.
* Draai links. Die hoof huis is na jy gedraai het aan jou regterkant stop daar by die werkswinkel en huis.

Event starts in
  • 01

    Days
  • 09

    Hours
  • 59

    Minutes
Date and Time
  • 2026-04-18 09:00:00
Region
Booking Details

Vir verdere inligting kontak
Dries Becker 084 565 4106

Details of Organiser
  • Dries Becker
  • Show Number
Location
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!