-
Event DateOctober 3, 2026
- Call now
Maak gereed vir ‘n dag propvol lekkerte op jou, bier, heerlike kos, opwindende aktiwiteite.
Trek jou beste Oktoberfest-uitrusting aan en bring die hele gesin saam vir ‘n dag van kuier, lag, en goeie tye.
Moet dit nie misloop nie!
Daar sal ook ‘n lekker Boereorkes wees. #oktoberfest #jagveldBrouery #3oktober #boereorkes
08
Days00
Hours22
MinutesJagveld Brouery
Add a review