-
Event DateJune 16, 2026
- Call now
16 Junie 2026 VAN 09:00 TOT 15:00
Bring blomme uit jou tuin en kom saam met jou kinders help om 'n
blomtuin van herinnering te skep by die amper 600 grafte van
vroue en kinders wat hier rus.
DAAR SAL GEEN FORMELE PROGRAM OF TOESPRAKE WEES NIE.
net die herdenking in stilte.
Kom in stilte.
Kom onthou.
Kom bewys eer.
Plaas jou blomme eenvoudig
op die grafte en staan vir 'n
oomblik stil by die offer wat
hier gebring is.
00
Days08
Hours19
MinutesKontak:
Lize Viljoen
083 507 7785
KONSENTRASIEKAMPKERKHOF NYLSTROOM
Add a review