-
Event DateNovember 7, 2026
- Call now
7 November 2026 8h00 - laat
Kom geniet saam met ons van ’n heerlike dag vol pret, musiek en feestelike gees!
Springkasteel | Musiekvermaak | Roomys
Vars pannekoek | Heerlike stalletjies | En nog vele meer!
STALLETJIES BESKIKBAAR!
Stalletjies kos slegs R350 en word eksklusief gehou – daar sal slegs EEN stalletjie van elke soort wees, sodat elke uitstalling uniek is.
Bring die hele gesin en kom maak saam met SAVF Gesinsorg en SAVF Maroela herinneringe hierdie Kersseisoen!
Ons sien uit om jou daar te sien!
62
Days22
Hours09
MinutesBespreek dadelik jou spasie!
062 815 3102
SAVF Maroela Oord
Add a review