-
Event DateOctober 30, 2026
- Call now
31 Oktober 2026 18h00 - laat
SKAAPKOP | SKAAPSPIT
AFVALPOT | HAMBURGERS
KAARTJIES
Die volgende verskillende kaartjies is beskikbaar:
65 Tafels met 10 of 12 stoele per tafel. Volwasse kaartjies kan kies tussen skaapkop, skaapafval potjie of skaapspit vir R325 per persoon.
Kinders word nie 'n stoel toegeken nie, daar sal speelplek en kinder oppassers wees by die speel terrein. Hulle ontvang 'n hamburger en 1 koeldrank as ete, kaartjie kos R150 per kind.
Skaapkop wegneem ete is beskikbaar teen R130 per skaapkop (geen bykosse). Kan afgehaal word vanaf 18:00 die aand by die ingang
Koelboks kaartjies is te koop teen R250 per koelboks. Kontantkroeg en snoepie is ook beskikbaar
75
Days14
Hours23
MinutesHardekool Akademie vir C.V.O
Add a review