Hardekool Akademie is gebaseer is op die Christelike Gereformeerde geloof en die Afrikaner kultuur. Ons bied aan bekostigbare onderwys verskaf deur middel van effektiewe administratiewe stelsels en dienste en die handhawing van hoë kurrikulum, eksaminering en nasorgdienste op alle vlakke van die onderwys.
Hardekool Akademie vir C.V.O
Add a review