VREUGDEFEES
29 Augustus 07:30 – 14:00
NG Warmbad-Wes
VREUGDEFEES IS OPPAD!
Franna Benade is ons gaskunstenaar vir die dag.
Ons nooi die hele gemeenskap om saam met ons 'n dag vol
pret, kuier en lekker herinneringe
te geniet. Bring jou familie, nooi jou vriende en kom beleef die Vreugdefees saam met ons!
Van heerlike kos en speletjies tot musiek en lekker kuier – daar is iets vir oud én jonk!
2026 se tema: Grease!
Trek gerus volgens die tema aan en kom geniet die dag saam met ons.
Add a review