NG Gemeente Warmbad-Wes

Description

Ons visie is: ONS IS GOD SE LIG VIR DIE WÊRELD.
Ons missie is: OM JESUS KONING TE LAAT WEES,
in die lewe van elke lidmaat, in ons gemeente en in die wêreld.

Die gemeente strewe, in afhanklikheid van God, om hierdie doelstelling tot eer van
God te bereik, en glo dat die hele gemeente, groot en klein, hierby betrokke moet wees.

Service times

Eredienste: Elke Sondag om 09:00.

Kersfees en Goeie Vrydag: 08:00

Contact Details
  • Show Number
  • ngwes@senco.co.za
  • http://warmbadwes.co.za/
Location
Facebook Feed
Contact Us

    Institution
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!