
Ons is gelee slegs 8 km uit Naboomspruit op die R101 oppad Mokopane toe aan die regterkant. Pad is in n baie goeie kondisie. Grondpad na die wooneenhede slegs 600 m en dis n mooi grondpad.
Enkelkamer
R550per nag
Dié kamer is ideal vir 'n enkelreisiger en het 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet
Dubbelkamer
R550 pp per nag (2 wat deel R650).
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet
Ruim Dubbelkamer
Dié ruim kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.Die kamers het almal AC, mikrogolfoond, koffiestasie, yskas en TV met Dstv bouquet. Daar is braaigeriewe en veilige parkering
Al die kamers het en-suite badkamers met handewasbak, toilet en stort.
Platskerm Televisie met DSTV pakket
Braai fasiliteite
Veilige parkeering
Aktiwiteite: Voëlbesigtiging, Stap, Bergfietsry, Wildsbesigtiging.
Located only 8 km out of Mookgophong on the R101, towards Mokopane
Road to the Guesthouse is very good.
Double rooms
R550 ppn  (R650 per room 2 people sharing)
Single room
R550 per room/night
Deluxe double room
R600 ppn (R750 per room 2 people sharing.)
All Rooms:  In-suite bathroom, consisting of a shower, toilet and hand basin
Rooms are equipped with a kettle, microwave oven, bar fridge
Cutlery, crockery, towels, tee, coffee, sugar and creamer.
Air conditioning. Wi-fi available
Flatscreen television with DSTV bouquet
Braai facilities available
Safe parking
Activities : Bird watching, walks, cycling,
game viewing.
HQ26+5P Wonderkrater Vakansiedorp, South Africa