-
Event DateOctober 11, 2026
- Call now
Enige aand vd 11de, 12de of 13de Okt 18:00
Plot 192 Roodepoort 2km op Thabazimbi pad
Kom ervaar 'n merkwaardige opvoering deur LSM gemeente!!
"The Verdict" is 'n lewensveranderende lewendige produksie wat almal moet kyk.
Elkeen moet 'n keuse in sy/haar lewe maak wat hul eindbestemming gaan bepaal.
Dit vind plaas tussen 11-13 Okt'26 om 18:00.
Kom geniet dit en nooi ander saam met u!!
Dit is heeltemal gratis!!
06
Days17
Hours34
MinutesLifestyle Ministries Centre
Add a review