-
Event DateOctober 24, 2026
- Call now
24 October 2026 13h00 -
Kom stap saam vir elke vrou, elke gesin en elke familie wat deur borskanker geraak word.
Ons stap vir dié wat veg, dié wat oorowin het, en ter herinnering aan die wat ons verloor het.
Stap saam
Word 'n borg
Help organiseer
Lewer 'n bydrae
Raak betrokke op enige manier
R10
37
Days23
Hours57
MinutesFPC3+R5 Mookgophong, South Africa
Add a review