Kom geniet die asemrowende bosveld vir jou volgende wegbreek in Thabazimbi, Limpopo. Bring jou boswa, tent of ryhuis. Stap, 4x4,wild,voëlkyk, natuur op sy beste. Vang vis in die Krokodilrivier ongeveer 1km van die kamp.Skoon ablusie, stort,wasbak, spoel toilette en opwas. Warm water word deur donkie metode gedoen. Geen elektrieseteit. Braai onder die sterre.