Oppi Oog-Fees
1 - 4 Oktober 2026
Oog-Aftreelandgoed
Sรณ maak ons by die ๐ข๐ฝ๐ฝ๐ถ ๐ข๐ผ๐ด ๐๐ฒ๐ฒ๐, ๐ญโ๐ฏ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ โ met vermaak vir jonk en oud!
Musiek, lekker eetgoed, buitelugpret en gesellige kuierโฆ hier is waarna jy kan uitsien:
๐๐ถ๐ป๐๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ฎ๐ต ๐ฆ๐ฒ๐ฝ๐๐ฒ๐บ๐ฏ๐ฒ๐ฟ:
Johan en Riaan van Rensburg en Rina Hugo sorg om 10:00 vir โn heerlike oggend se musiek.
๐๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ญ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ:
Spring weg met die Hop-Op-Hop-Af-avontuur en geniet die amptelike opening en inwonerskonsert vanaf 18:00!
๐ฉ๐ฟ๐๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ฎ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ:
Stalletjies en volop vermaak โ met ๐๐ฎ๐ธ ๐ฑ๐ฒ ๐ฃ๐ฟ๐ถ๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ as die aand se groot hoogtepunt!
๐ฆ๐ฎ๐๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ฏ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ:
Begin met โn stap deur die wildskamp, Radio Hi5 Sterio en geniet allerlei prettige aktiwiteite en Chef Andrรฉ se kosdemonstrasie, en kuier vanaf 17:00 saam om die skaapbraai by die Njala-lapa.
ย ๐ฆ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ฐ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ:
Ons sluit die fees op โn dankbare noot af met die Dankfees.
Kom deel in die pret, die musiek en die samesyn by Die Oog!
Add a review