-
Event DateJuly 25, 2026
- Call now
25 Julie 2026 9h00 - 12h00
Kom geniet 'n heerlike wintersdag op ons pragtige grasperk met
stalletjies, kos, musiek en gesellige atmosfeer - alles vir 'n goeie doel.
LEKKER KOS & WARM DRANKIES
GESINSVRIENDLIK & ALMAL WELKOM
VENDORS WELKOM!
Bespreek jou stalletjie vandag.
Kom wees deel van iets besonders.
41
Days16
Hours46
MinutesEnige Navrae en Besprekings
014 717 1401
Claudine Botes
082 642 4800
119 Kerk St, Modimolle, 0510, South Africa
Add a review