Negester Klein-Kariba

Description
Volhoubare, keur en beveiligde leefstyl-landgoedere vir vyftigplussers.
Sustainable, choice and secured lifestyle estates for fifty-plussers.
Negester is ʼn uitsoek-bestemming vir diegene wat jare lank hard gewerk het en ʼn rustiger lewe in die vooruitsig stel. Die ATKV se meer as 80 jaar suksesvolle oord- en ontwikkelingsbestuur-rekord gee beleggers die gemoedsrus van ‘n veilige eiendomsbelegging met ʼn betroubare ontwikkelingsvennoot.
Details
  • Show Number
  • Show Email
Location
Video
Facebook Feed
Main Business Type
Contact business

  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!