-
Event DateSeptember 5, 2026
- Call now
Kom doen ietsie anders in hierdie maand se kreatiewe kuns klas!
Maak jou eie, unieke onderglas decoupage bord!
Maak seker jy bespreek jou plek vir een van die twee dae se klas!
R350pp
Alle benodighede word verskaf asook koffie,
tee en n ligte middagete!
00
Days23
Hours06
MinutesBespreek gerus jou plekkie
Sandra
073 649 6393
Die Lady se Suitcase
Add a review