- Event DateDecember 20, 2025
- Call now

Aangebied deur Thaba Fire & Rescue
20 Desember 17h00 - 22h00
Vanaf 18:00 tot 20:00 sal Kersvader op sy roete wees in die strate en lane van Thabazimbi
- hou jou oë oop en moenie hom misloop nie!
Daarna wag daar lekker vermaak by Thaba Spar Parkering,
waar sweets-pakkies aan al die kinders uitgedeel sal word!
Bring die hele gesin vir 'n aand vol vreugde, glimlagte Kersfees-pret!
UITSTALLERS
AS JY SPEELGOED, GESKENKE OF LEKKERGOED VERKOOP, IS HIERDIE JOU KANS OM DEEL TE WEES VAN ONS GESELLIGE KERSPATROLLIE MARKAAND.
BEPERKTE STALLETJIE-STAANPLEKKE BESKIKBAAR - MOENIE TE LANK WAG NIE!
BRING JOU KERSGEES EN JOU MOOI PRODUKTE - DIT GAAN 'N FEES WEES!
KONTAK ONS VANDAG OM JOU PLEK TE BESPREEK:
30
Days10
Hours45
MinutesJOHAN BREYTENBACH - 066 451 3637 / 071 919 2654
ANGELIQUE LOOTS - 073 687 2017
MADELEIN UYS - 083 601 8019
Warmbadweg, Thabazimbi, 0387, South Africa
Add a review