Hindernisbaan Uitdaging

Hoërskool Hans Stijdom

Description

Hindernisbaan Uitdaging

11 April 2026

Hoërskool Hans Stijdom

Sluit aan vir ’n opwindende dag vol aksie, pret en spanwerk op 11 April.

Registrasies open om 07:30 – bring jou familie en vriende en pak die uitdagende hindernisbaan saam aan. Spanne van 5 neem deel teen R200 per persoon. Toeskouers is GRATIS! Enige ouderdomme welkom.

Alle fondse wat vir die dag ingesamel word, gaan direk vir die opgradering van die Hansies se gimnasium.

Daar sal heerlike kos- en koeldrankstalletjies wees.

Event starts in
  • 48

    Days
  • 01

    Hours
  • 58

    Minutes
Date and Time
  • 2026-04-11 08:00:00
Booking Details

Kontak vir inskrywings:
Anneri 081 838 0195
Tarrin 062 923 9323

Details of Organiser
  • Tarrin
  • Show Number
Location
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!