- Event DateNovember 1, 2025
- Call now
1 November 2025 10h00 - Late
211 Rabe straat.
Oop vir almal nie net die wat hier bly nie.
Braai master kompetisie, begin vanaf 12:00
Volledige reëls en pryse word gegee wanneer inskrywing bevestig is. Vorms kan by kantoor gehaal word.
R100 per span / stalletjie.
Sluitingsdatum is 25 Oktober 2025
10
Days14
Hours08
MinutesKontak besonderhede:
Jo-Anne (Admin)
0818230603
Marthie (eienaar)
0826602262
Leckedux Overnight
Add a review