Description

Bosveld Canteen is 'n kuierplek in die hartjie van die Bosveld, in die ooptes en veld van die Skougronde in Mokopane. Ons is van Maandae tot Saterdae oop vir kuier, bestellings en aflewerings. Ons doen ook optredes, funksies en spyseniering. Kunstenaars word vriende met elke optrede!

Details

  • Show Number

Location

Follow us

Region

  • No comments yet.
  • Add a review

    error: Content is protected !!