-
Event DateJuly 31, 2026
- Call now
31 Julie 2026 17h30 -
Bring jou gesin vir ’n aand saam met Bok Legendes!
R4,000 per tafel (10 persone)
Kinders onder 12: R150
Ontmoet ons gaste:
🏉 Werner Kruger
Voormalige Springbok-stut, voormalige Vodacom Bulls-speler met meer as 100 wedstryde vir die Bulls én Scarlets. Vandag dien hy as voorspeler-/stutafrigter by die Bulls en deel sy passie vir geloof sowel as rugby.
🏉 Francois Klopper
Kragtige loskopstut van die Vodacom Bulls. Francois het sy rugbyloopbaan by die Sharks begin en is tans deel van die Bulls se senior groep in die Verenigde Rugbykampioenskap.
🏉 Ivan "Cash" van Rooyen
Hoofafrigter van die Emirates Lions. Hy is bekend vir sy passie vir spelerontwikkeling, leierskap en sy sterk geloofsoortuiging, wat hy gereeld deel.
🏉 Henco van Wyk
Een van Suid-Afrika se opwindendste jong senters en 'n sleutelspeler vir die Emirates Lions. Bekend vir sy krag, spoed en toewyding op én van die veld.
🎤 Dawie Spies
Bekende aanbieder wat die aand op sy unieke, hartlike en inspirerende wyse sal lei.
✨ Hierdie is nie net 'n rugbyaand nie. Dit is 'n geleentheid om stories van geloof, hoop, oorwinning en God se genade eerstehands te hoor.
🎟️ R4 000 per tafel (10 persone)
👧 Kinders onder 12: R150
Moenie hierdie besondere aand misloop nie. Bespreek jou tafel vandag!

04
Days16
Hours08
MinutesBesprekings:
Maralinda Mostert
082 567-1481
Nederduitsch Hervormde Kerk Onverwacht
Add a review