-
Event DateApril 17, 2026
- Call now
Aangebied deur Lewensvreug Dienssentrum
17 April 2026 9h30
Heerlike boeremusiek fees aangebied deur Verweg Boereorkes.
Kom sing, dans, ontspan en kuier lekker
saam met hierdie puik musikante.
Toegang is absoluut gratis alhoewel'n
kollekte opgeneem sal word ten
bate van die Dienssentrum.
Almal is welkom om saam te kom kuier.
Neels van Vliet
01
Days01
Hours42
MinutesKontak
Estelle 072 948 8144
Suzette 066 236 4270
Lewensvreug Tuiste Vir Bejaardes
Add a review