-
Event DateSeptember 19, 2026
- Call now
19 September
Elke kruis vertel 'n storie.
'n Naam - 'n Gesin - 'n Plaas - 'n Lewe.
Op 19 September kom ons by die Witkruis Monument by Ysterberg bymekaar om diegene te herdenk
wat hul lewens in plaasaanvalle en plaasmoorde verloor het.
Ons kan hulle nie terugbring nie.
Maar ons kan hulle onthou.
Ons kan hul families onthou.
En ons kan saamstaan.
KOM STAAN SAAM.
KOM ONTHOU.
KOM MAAK 'N VERSKIL.
Saterdag 19 September
07:00 Versamel by Astron one stop
08:00 Vertrek vanaf Astron one stop na die Monument
09:00 OPENING
Vlag voorstelling
Die Stem
Karlien Husselman
Spreker: Johan Kloppers
Bedankings
EERBETONING
Kruis oorhandiging
Karlien Husselman
Kanonvuur en stlite
The last Post
KRUISPLANTING
Hek by die N1 sal oop wees.
Bring gerus Water, Kampstoel en Sonbrand middel saam
Verversings en koeldrank sal tekoop wees
00
Days15
Hours14
MinutesWitkruis Monument
Add a review