-
Event DateSeptember 24, 2026
- Call now
24 Sept 2026 7h00 - 15h00
Aangebied deur Naboom Cycling Club in samewerking met Die Boer en Die Belg, Eden Park, Kuier en Pulani.
‘n CSA-gemagtigde XCM MTB-byeenkoms
Afstand Kostes
70 km R350
50 km R300
35 km R250
15 km R180
5 km R50
CSA-daglisensie van R70 vir nie-lede (indien van toepassing).
Toegangsfooi vir dagbesoekers en nie-deelnemers: R50 (gratis vir kinders onder 5 jaar)
Kaartjies: Hartswerk MTB Race 2025
• Heerlike kos, lewendige musiek in die kuierareas
• Swembaddens
• Netjiese ablusies met storte
• MTB-wasdiens beskikbaar
Die Boer en Die Belg.
https://dieboerendiebelg.co.za/accommodation/
ALGEMENE KAMPERING
Bring jou eie toerusting (tent, karavaan, boswa)
– Ablusies, sentrale krag, braai-area
Kuier Akkommodasie (reg oor die pad van ons plaas)📞 079 455 93206 chalets, 18 gaste in totaal
Eden Park (reg langs Die Boer en Die Belg) Karavaanpark met 5-ster staanplekke, privaat opwas en ablusie📞 079 455 9320
Pulani Park
📞 079 496 1861
1. Kuier Akkommodasie (Directly opposite our venue) 079 455 9320
2. Kudubush Retreat . Sleeps up to 12 guests - 083 259 2387 - kudubush@gmail.com
3. Ilnika Houses & Rooms - (Sleeps approximately 30) - André 083 778 5045
4. Nest - L16 Die Oog - Guest House Sleeps 4 guests - Marise Stander 082 566 8068
5. Phulani Park No. 12 - House for 5 guests - Vernon 071 308 5413
6. Sedila @ Phulani Park - Apartment for a family of 5
7.Tachiro - Sleeps approximately 50 guests - 078 404 5415 - info@tachiro.co.za
8. Zynloop Guest House - Marie 072 020 0411
9. Bos Accommodation - Juanita 082 486 8480 - bushaccommodation@gmail.com Mookgophong / Naboomspruit (Approximately 15 km from the venue)
10. Daai Plek Guest House - Maria McKinnik 083 966 6960
11. Africa's Eden Guest House - 083 422 4376
MOENIE UITMIS NIE!
’n Bosveld-ervaring vol adrenalien én ontspanne kuier, perfek vir jong en oud. Kom trap, kuier en vier Nasionale Braaidag op sy beste!
28
Days02
Hours40
MinutesDie Boer en Die Belg
Add a review