-
Event DateJuly 17, 2026
- Call now
Maak gereed vir ’n naweek vol lekker kuier, musiek en Bosveld-gees
Vrydag 17 Julie 2026
14:00 Inboek en gazebopret
Saterdag 18 Julie 2026
10:00 Wildtuin-kuierhoekie - Dairymaid-verhoog
11:00 Afrikitipret - Dairymaid-verhoog
12:00 Nicholis Louw - Dairymaid-verhoog
13:00 Pieter Pruis - Dairymaid-verhoog
14:30 Worsrol-eetkompetisie deur Annie Brandt - Dairymaid-verhoog
15:00 Hugh Lynn - Dairymaid-verhoog
16:00 Arno Jordaan - Dairymaid-verhoog
17:00 Bring-en-braai (vure, pap en sous word voorsien) - Kariba-saal
17:40 Springbokke teen Wallis - Kariba-saal
Sondag 19 Julie 2026
10:00 Musiekfabriek
00
Days00
Hours00
MinutesKONTAKINLIGTING:
014 736 9800
KOM BREEK WEG
kariba@atkv.org.za
ATKV Klein-Kariba, R101, Bela-Bela, 0480, South Africa
Add a review