Description

Kreatiewe Kuns Klas

Donderdag 26 November '26  09h00 tot 15h00

Saterdag 28 November '26  09h00 tot 15h00

Die Lady se Suitcase

Die vakansietyd is om die draai!
Bring jou eie paar wit tekkies en kom verf jou unieke
tekkies, in jou styl vir die vakansie!
Maak seker jy bespreek jou plek vir een van die twee dae se klas!

R300pp

Alle benodighede word verskaf asook koffie, tee en n ligte middagete!

Bespreek gerus jou plek

Event starts in

  • 02

    Days
  • 09

    Hours
  • 19

    Minutes

Date and Time

  • 2026-11-26 09:00:00
  • 2026-11-28 15:00:00

Booking Details

Bespreek gerus jou plek
Sandra
073 649 6393

Details of Organiser

  • Sandra
  • Show Number

Location

Upcoming Dates

  • No comments yet.
  • Add a review

    error: Content is protected !!