Description

Nylstroom Mark

10 Oktober 2026 9H00 - 13h00

Bosveldsig Sentrum

Maroela ln, Bosveldsig, Modimolle

Los die huis, trek jou skoene aan en kom ondersteun ons plaaslike vendors!

Kom kuier. Kom snuffel. Kom koop.
Kom drink koffie, eet iets lekker  en ontdek al die mooi, lekker en unieke goed wat ons plaaslike entrepreneurs aanbied!

En wees eerlik…
Jy gaan in elk geval iets koop wat jy glad nie beplan het nie!

Plaaslike vendors kan nie leef van “Ek like en share” nie!
Kom wys hulle eerder met jou voete… en jou beursie!

 GOEIE MENSE • GOEIE MARKE • GOEIE GESELS

 Nylstroom Mark — kom ondersteun jou eie!

Sien jou SATERDAG!

Event starts in

  • 04

    Days
  • 07

    Hours
  • 50

    Minutes

Date and Time

  • 2026-10-10 09:00:00
  • 2026-10-10 13:00:00

Booking Details

VARS PRODUKTE-VERKOPERS GESOEK!
Kontak 064 691 9537 vir meer inligting.

Details of Organiser

  • Anne
  • Show Number

Location

  • No comments yet.
  • Add a review

    error: Content is protected !!