ONS HOOP WINTERMARK

Ons Hoop

Description

ONS HOOP WINTERMARK

25 Julie 2026  9h00 - 12h00

Ons Hoop Dienssentrum vir Bejaardes

Kom geniet 'n heerlike wintersdag op ons pragtige grasperk met
stalletjies, kos, musiek en gesellige atmosfeer - alles vir 'n goeie doel.

LEKKER KOS & WARM DRANKIES
GESINSVRIENDLIK & ALMAL WELKOM

VENDORS WELKOM!
Bespreek jou stalletjie vandag.
Kom wees deel van iets besonders.

Event starts in
  • 41

    Days
  • 15

    Hours
  • 01

    Minutes
Date and Time
  • 2026-07-25 09:00:00
  • 2026-07-25 13:00:00
Booking Details

Enige Navrae en Besprekings
014 717 1401
Claudine Botes
082 642 4800

Details of Organiser
  • Claudine Botes
  • Show Number
Location
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!