-
Event DateSeptember 26, 2026
- Call now
SATERDAG 26 SEPTEMBER 2026
VIR DIE HONGER
ONTBYTTAFEL | VETKOEK | KERRIE & RYS
PANNEKOEK
SOET EN GEBAK
KOEKE & TERTE | KLEIN KOEKIES
KOEKSISTERS LEKKERNYE | POEDINGTAFEL
VLEIS
WILD | BEES | LAM
ALMAL IS WELKOM
KAARTFASILITEITE BESKIKBAAR
18
Days12
Hours39
MinutesNavrae:
Enige navrae kan aan die kerkkantoor gerig word by 076 152 8707 of stuur 'n e-pos na gerefkerknaboom@gmail.com.
Bring die gesin en kom ervaar die warmte van ons gemeenskap. Ons sien uit om julle daar te sien!
Gereformeerde Kerk Naboomspruit
Add a review