- Event DateOctober 31, 2025
- Call now
31 Oktober 2025 18h00 - laat
SKAAPKOP | SKAAPSPIT
AFVALPOT | HAMBURGERS
KAARTJIES
Die volgende verskillende kaartjies is beskikbaar:
65 Tafels met 10 of 12 stoele per tafel. Volwasse kaartjies kan kies tussen skaapkop, skaapafval potjie of skaapspit vir R300 per persoon.
Kinders word nie 'n stoel toegeken nie, daar sal speelplek en kinder oppassers wees by die speel terrein. Hulle ontvang 'n hamburger en 1 koeldrank as ete, kaartjie kos R150 per kind.
Skaapkop wegneem ete is beskikbaar teen R110 per skaapkop (geen bykosse). Kan afgehaal word vanaf 18:00 die aand by die ingang
24
Days15
Hours45
MinutesHardekool Akademie vir C.V.O
Add a review