'n Lekker rustic boskamp, klein, privaat en uniek, in die mooi natuur langs die rivier. "Off-the-grid" met GEEN krag. Die ideale plek vir die gesin om te ontspan en 'n tydjie weg van die gejaag von ons daaglikse lewens te geniet en te besin oor 'n verbygaande tyd. Bring jou tent pak die visstokke en gooi 'n vleisie op die vuur.
Geriewe:
Gemeenskaplike kombuis area
Braai geriewe
Stort met aparte Toilet.
Spesies in Dam: Carp, Kurper, Bass, Baber
KAMPEERPLEK R400 PER STAAN PLEK PER NAG (SLAAP 4)
REG VAN TOEGANG WORD VOORBEHOU DEUR EIENAARS/BESTUUR. SLEGS 1X GESIN (max 4 volw) PER STAANPLEK, NIE MEER AS 2 VOERTUIE PER STAANPLEK N1E.
DAG BESOEKERS R100 PER PERSOON R50 KINDERS ONDER 12 JAAR.
VISVANG KINDER PARTYTJIES PRYS OP AANVRAAG.
WIL-DA-WEES VISVANG EN KMAPEERPLEK
000
43 +27 72 542 7373 / +27 82 780 9501 0 Naboomspruit, Limpopo