2026 AANLYNVEILING LOTTE LS NYLSTROOM
02
Days18
Hours45
MinutesREËLS EN REGULASIES:
Indien u deelneem aan die veiling onderneem u om te hou
by die volgende reëls:
. Die veiling sal tussen 18:00 en 20:00 plaasvind op Donderdag, 18 Junie 2026.
. Elke lot begin op R50 en kan in R50 intervalle verhoog word.
. Om 'n bod te plaas moet die LOTNOMMER genoem word asook die BEDRAG, byvoorbeeld: Lot 5 - R300
· Indien 'n bod geplaas is kan dit nie gekanselleer of teruggetrek word nie.
. Die bod sal toegestaan word @ 20:00 aan die persoon met die hoogste bod.
. Die persoon met die hoogste bod sal dan tussen 19 en 20 Junie 2026 gekontak word om betaling en ontvangs van die item te organiseer.
· BANKBESONDERHEDE VIR BETALINGS:
Hempies24
FNB Modimolle
Takkode: 260247
Rekening nommer: 631 2245 0008
Verwysing: Lot # + van (Byvoorbeeld: Lot 5 Smith)
Bewys van betaling na:
Tanya - 071 439 5405
Laerskool Nylstroom
Add a review